Now playing

Skadus Teen Die Muur

Chords
4.813 votes
90BPM
Lyrics & ChordsClick chords to see diagrams
[Intro]
| C   G| C   G| x2
[Verse 1]
CDie donker kom van buite
FEn syfer deur die ruite
En ek gooi nog 'n paar kole op die Cvuur
FEn die tafel en die laaikas
En alles wat eers vas wasG  
Versmelt tot blote skadu's teen die Cmuur
[Chorus]
Ons Cdrome van gister
Word sFomber en sinister
Want kyk Dmalles het 'n Gvasgestelde CuurG  
Ons beCplan torinC7gblokke
Maar die Fslopers is betrokke
En ons dDmrome is bloot sGkadu's teen die mCuur
[Verse 2]
Met oCrrelbegeleiding
Kom die Fvoorspel tot die skeiding
Maar dis Dmalles reg, die Gliefde is 'n CvuurG  
En van die Cvurige C7hofmaak
Hoor ons Flater in die hofsaak
Want die Dmliefde is 'n Gskadu teen die Cmuur
[Chorus]
In sCwart of wit getooi
In 'n Fstoet of in konvooi
Wonder elDmkeen hoelank Galles nog sal CduurG  
En leef CholdersteC7bolder
Want die Fkis wag op die solder
En die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur
En leef CholdersteC7bolder
Want die Fkis wag op die solder
En die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur
die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur
| C| % |
[Outro]
Die Cdonker kom van buite
En Fsyfer deur die ruite
En ek gooi nog 'n paar kole op die Cvuur
En my Fvoete en my hande
Word Fou-bekende lande
In die skDmadukaarte Gteen die kamer Cmuur
Die Dmwêreld word 'n Gskadu teen die Cmuur
Dm'n flikkerende Gskadu teen die Cmuur
All chords in this song (5)

🎸 Tips from players

Got a tip for playing this song — capo position, easier chords, strumming? Be the first to share one.

About Skadus Teen Die Muur Chords by Koos Du Plessis

Learn how to play Skadus Teen Die Muur by Koos Du Plessis with free guitar chords, lyrics, and interactive chord diagrams. Search for “Skadus Teen Die Muur chords”, “Skadus Teen Die Muur guitar chords”, or “Koos Du Plessis Skadus Teen Die Muur chords” and you will find this page — transpose to any key, tap chords for diagrams, and use auto-scroll while you play. Perfect for beginners looking for easy Skadus Teen Die Muur chords and for experienced players who want accurate Skadus Teen Die Muur lyrics and chords in one place. Common chords in this song include C, G, F, Dm, C7.

FAQ — Skadus Teen Die Muur by Koos Du Plessis

How do I play "Skadus Teen Die Muur" by Koos Du Plessis on guitar?

Open the free chords for "Skadus Teen Die Muur" by Koos Du Plessis on Free Chord Book. Tap any chord to see its diagram, use transpose to change the key, and turn on auto-scroll to play hands-free.

Are the chords for "Skadus Teen Die Muur" by Koos Du Plessis free?

Yes. The chords for "Skadus Teen Die Muur" by Koos Du Plessis are 100% free on Free Chord Book — no sign-up required.

Can I transpose "Skadus Teen Die Muur" to a different key?

Yes. Use the transpose buttons on the song page to shift "Skadus Teen Die Muur" up or down by half-steps so it matches your vocal range or capo position.

Can I see chord diagrams for "Skadus Teen Die Muur"?

Yes. Tap any chord in "Skadus Teen Die Muur" to instantly see an interactive guitar chord diagram with alternate fingerings.

Is "Skadus Teen Die Muur" easy to play on guitar?

Many players learn "Skadus Teen Die Muur" by Koos Du Plessis with our free chords. Use transpose and chord diagrams to simplify tricky shapes, and browse related songs by Koos Du Plessis below.

What key is "Skadus Teen Die Muur" in?

The chords for "Skadus Teen Die Muur" show the original chord names (including C, G, F, Dm, C7). Use transpose to move the song into any key that fits your voice or capo.

Report a problem with this sheet · Copyright concern?