Now playing

Dalk N Boerseun

Chords
4.74 votes
90BPM
Lyrics & ChordsClick chords to see diagrams
E* 079900
A* 577600
Asus2x02200
E*
Miskien hou jy meer van Hooch as van bier
A*
Miskien dink jy dikmelk is 'n bietjie te suur.
E*
En dra jy dalk Diesel en Levi's en Guess
A* E* A*
Kerf jy jou biltong met 'n houtsteel-knipmes.
En bestuur jy die trekker met jou Oakley sonbril
Ma' weet jy nie Joubert het ons almal gekul?
En dink jy ooit daaraan: die rivier het gebloei
Of suig jy net die melkies uit die speen van die koei?
PaAsop! PaEsop! PaAsop,
Asus (Mute)
Jy moet pasop…
E* A*
Want die rooinekke hou jou dalk dop!
En is jy dalk bang dat die kakies jou vang,
Weet jy nie lekker - is jy 'n groot trekker?
Ja ek is plesierig dit kan jy maar glo;
Ek besluit wat ek goed dink en ek maak dan ook so!
A*
Maak dan ook so
En dink jy Eugene se perd het geweet?
Verstaan jy wat jy doen as jy dit seël met 'n eed?
Ruik McDonalds beter as braaivleis?
Weet jy presies, presies waar jou huis is?
Ons F#malmal soek na ons ADina,
Maar ons Dina Asus2soek na haarEself!
F#m   A(Mute)
Ons almal soek na ietsie….
Jy moet pasAop!
Pasop. Pasop jy moet pasop…
Want die rooinekke hou jou verEseker dop!
Hulle hou jou dalk Adop
Hulle jou vir jou Edop
All chords in this song (4)

🎸 Tips from players

Got a tip for playing this song — capo position, easier chords, strumming? Be the first to share one.

About Dalk N Boerseun Chords by Klopjag

Learn how to play Dalk N Boerseun by Klopjag with free guitar chords, lyrics, and interactive chord diagrams. Search for “Dalk N Boerseun chords”, “Dalk N Boerseun guitar chords”, or “Klopjag Dalk N Boerseun chords” and you will find this page — transpose to any key, tap chords for diagrams, and use auto-scroll while you play. Perfect for beginners looking for easy Dalk N Boerseun chords and for experienced players who want accurate Dalk N Boerseun lyrics and chords in one place. Common chords in this song include E, A, Asus2, Asus, F#m.

FAQ — Dalk N Boerseun by Klopjag

How do I play "Dalk N Boerseun" by Klopjag on guitar?

Open the free chords for "Dalk N Boerseun" by Klopjag on Free Chord Book. Tap any chord to see its diagram, use transpose to change the key, and turn on auto-scroll to play hands-free.

Are the chords for "Dalk N Boerseun" by Klopjag free?

Yes. The chords for "Dalk N Boerseun" by Klopjag are 100% free on Free Chord Book — no sign-up required.

Can I transpose "Dalk N Boerseun" to a different key?

Yes. Use the transpose buttons on the song page to shift "Dalk N Boerseun" up or down by half-steps so it matches your vocal range or capo position.

Can I see chord diagrams for "Dalk N Boerseun"?

Yes. Tap any chord in "Dalk N Boerseun" to instantly see an interactive guitar chord diagram with alternate fingerings.

Is "Dalk N Boerseun" easy to play on guitar?

Many players learn "Dalk N Boerseun" by Klopjag with our free chords. Use transpose and chord diagrams to simplify tricky shapes, and browse related songs by Klopjag below.

What key is "Dalk N Boerseun" in?

The chords for "Dalk N Boerseun" show the original chord names (including E, A, Asus2, Asus, F#m). Use transpose to move the song into any key that fits your voice or capo.

Report a problem with this sheet · Copyright concern?