Now playing

Is Die Koeël Al Deur Die Kerk

Chords
90BPM
Lyrics & ChordsClick chords to see diagrams
BPM: 90
Released: 7 April 2017
Album: Gee My Oor
Capo: No
[Intro]
G Em
[Verse 1]
Ons het hierdie huis geGbou,
Om 'n leeftyd saam te Emhou,
In hierdie eindelose Cgang,
Het ons foto’s opgeGhang,
Ons twee se toekoms Dsus4plan.D  
[Verse 2]
Die laaste foto op die Grak,
Afgehaal en bokse weg geEmpak,
Kyk die krake teen die Cmuur,
In die begin was hul nie Ghier,
Ons lesse peper Dsus4duur.D  D  
[Chorus]
CHier's 'n bottel rooiwyn, kom ons praat,
Oor ons Geerste soen in Darlingstraat,
En die Emaand toe jy gesê het jy is lief vir Dmy.Dsus4  D  
CVat 'n slukkie rooiwyn en onthou,
Het in die Greën gedans mekaar vasgehou,
Dan bEmesluit ons as die laaste druppel Asus4val.
Is die Akoeël al deur die Ckerk?
Is die koeël al Ddeur die Emkerk?
[Verse 3]
Hier staan die trokke voor die Ghek,
Elkeen op pad na 'n ander Emplek,
Besittings word gedeeld, geClaai,
Nou's ons woorde uil geGsaai,
Maak jou hart 'n jakkalsDsus4draai.D  Dsus2  
[Verse 4]
DMaak ek en jy 'n Gfout?
Was dit sewe sakke Emsout?
Kom spyt tog net te Claat,
Nou sit ons harte weer op Gstraat,
Hoe kan ons albei hier by Dsus4maak?D  Dsus2  D  
[Chorus]
CHier's 'n bottel rooiwyn, kom ons praat,
Oor ons Geerste soen in Darlingstraat,
En die Emaand toe jy gesê het jy is lief vir Dmy.Dsus4  D  
CVat 'n slukkie rooiwyn en onthou,
Het in die Greën gedans mekaar vasgehou,
Dan bEmesluit ons as die laaste druppel Asus4val.
Is die Akoeël al deur die Ckerk?C  
Is die koeël al deur die Akerk?
[Bridge]
Ek sien hoe loop jy Cweg,
Is dinge regtig dan so Dsleg?
Kom ons maak dit alles Emreg.Em  Asus4  A  
Ek sien hoe G/Bkyk jy Cterug,
Kom ons bou aan hierdie Dbrug,
Daar's geen rede om te Emvlug.Em  Asus4  A  
[Outro]
G/B  CHier's 'n bottel rooiwyn, kom ons praat,
Oor ons Geerste soen in Darlingstraat,
En die Emaand toe jy gesê het jy is lief vir Dmy.Dsus4  D  
CVat 'n slukkie rooiwyn en onthou,
Het in die Greën gedans mekaar vasgehou,
Dan bEmesluit ons as die laaste druppel Asus4val.
Is die Akoeël al G/Bdeur die Ckerk?
Is die koeël al deur die Emkerk?
All chords in this song (9)

🎸 Tips from players

Got a tip for playing this song — capo position, easier chords, strumming? Be the first to share one.

About Is Die Koeël Al Deur Die Kerk Tab by Deon Groot

Learn how to play Is Die Koeël Al Deur Die Kerk by Deon Groot with free guitar tab, lyrics, and interactive chord diagrams. Search for “Is Die Koeël Al Deur Die Kerk chords”, “Is Die Koeël Al Deur Die Kerk guitar chords”, or “Deon Groot Is Die Koeël Al Deur Die Kerk chords” and you will find this page — transpose to any key, tap chords for diagrams, and use auto-scroll while you play. Perfect for beginners looking for easy Is Die Koeël Al Deur Die Kerk chords and for experienced players who want accurate Is Die Koeël Al Deur Die Kerk lyrics and chords in one place. Common chords in this song include G, Em, C, Dsus4, D, Asus4.

FAQ — Is Die Koeël Al Deur Die Kerk by Deon Groot

How do I play "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" by Deon Groot on guitar?

Open the free tab for "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" by Deon Groot on Free Chord Book. Tap any chord to see its diagram, use transpose to change the key, and turn on auto-scroll to play hands-free.

Are the tab for "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" by Deon Groot free?

Yes. The tab for "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" by Deon Groot are 100% free on Free Chord Book — no sign-up required.

Can I transpose "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" to a different key?

Yes. Use the transpose buttons on the song page to shift "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" up or down by half-steps so it matches your vocal range or capo position.

Can I see chord diagrams for "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk"?

Yes. Tap any chord in "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" to instantly see an interactive guitar chord diagram with alternate fingerings.

Is "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" easy to play on guitar?

Many players learn "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" by Deon Groot with our free tab. Use transpose and chord diagrams to simplify tricky shapes, and browse related songs by Deon Groot below.

What key is "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" in?

The tab for "Is Die Koeël Al Deur Die Kerk" show the original chord names (including G, Em, C, Dsus4, D, Asus4). Use transpose to move the song into any key that fits your voice or capo.

Report a problem with this sheet · Copyright concern?