{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":2818076,"song":"Die Land","artist":"Steve Hofmeyr","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11640079-die-land-chords-by-steve-hofmeyr/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/2818076?type=chord","rating":4.82032,"votes":39,"content":"Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as jy saam\r\n\r\nCapo: 3\r\n\r\n[Intro]\r\n[ch]G[/ch]   [ch]G[/ch]\r\n\r\n[Verse 1]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWaar gaan jy speel met jou maatjies?[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWaar gaan jou spore toe waai?[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nWaar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil[/tab]\r\n[tab]   [ch]Em[/ch]                                         [ch]D[/ch]\r\nEn waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?[/tab]\r\n\r\n[Verse 2]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWat los ons oor vir ons kinders?[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWat gaan ons eendag kan wys?[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nWat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?[/tab]\r\n[tab][ch]Em[/ch]                                          [ch]D[/ch]\r\nWat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]  [ch]D[/ch]\r\nBelowe jy sal my aan die einde vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]G[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]\r\nEn jou veilig hou[/tab]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                              [ch]Bm[/ch]\r\nDie Here hoor my - Ons sal 'n lewe vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]Em[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]     [ch]D[/ch]\r\nEk belowe jou[/tab]\r\n[tab]           [ch]G[/ch]\r\nDie land behoort aan jou[/tab]\r\n\r\n[Verse 3]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWat het geword van die liefde?[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWat het geword van die droom?[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nTrane van duisende val op die sand[/tab]\r\n[tab]       [ch]Em[/ch]                                         [ch]D[/ch]\r\nEn die bome net sterker laat groeie in die landery[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]  [ch]D[/ch]\r\nBelowe jy sal my aan die einde vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]G[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]\r\nEn jou veilig hou[/tab]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                              [ch]Bm[/ch]\r\nDie here hoor my - Ons sal 'n lewe vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]Em[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]     [ch]D[/ch]\r\nEk belowe jou[/tab]\r\n\r\n[Bridge]\r\n[tab]           [ch]G[/ch]\r\nDie land behoort aan jou[/tab]\r\n[tab]           [ch]D[/ch]\r\nDie land behoort aan jou[/tab]\r\n[tab]     [ch]C[/ch]         [ch]Em[/ch]    [ch]D[/ch]\r\nEk belowe jou[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]  [ch]D[/ch]\r\nBelowe jy sal my aan die einde vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]G[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]\r\nEn jou veilig hou[/tab]\r\n[tab]                   [ch]G[/ch]\r\nEk los vir jou die son en die see en die land my kind[/tab]\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                              [ch]Bm[/ch]\r\nDie here hoor my - Ons sal 'n lewe vind[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                                                [ch]Em[/ch]\r\nMy vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou[/tab]\r\n[tab]     [ch]D[/ch]\r\nEk belowe jou[/tab]\r\n[tab]     [ch]G[/ch]\r\nEk belowe jou[/tab]\r\n\r\n[Outro]\r\n[tab]           [ch]G[/ch]\r\nDie land behoort aan jou[/tab]","plain_text":"Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as jy saam\n\nCapo: 3\n\n[Intro]\nG   G\n\n[Verse 1]\n\n\n\n\n\n[Verse 2]\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Verse 3]\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Bridge]\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Outro]","chords":["G","C","Em","D","Bm"],"chord_diagrams":{"Bm":{"barres":[2],"baseFret":1,"fingers":[0,1,3,4,2,1],"frets":[-1,2,4,4,3,2]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"Em":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,0,0,0],"frets":[0,2,2,0,0,0]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}