{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":2759754,"song":"In Wens","artist":"Jan Blohm","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11631134-in-wens-chords-by-jan-blohm/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/2759754?type=chord","rating":4.60324,"votes":7,"content":"[Verse 1]\r\n[tab]               [ch]C[/ch]\r\nKon ek opdrag gee, laat die rose bloei.[/tab]\r\n[tab]                                    [ch]G[/ch]\r\nTrane in 'n glas, sou ek jou voete was.[/tab]\r\n[tab]               [ch]C[/ch]\r\nKon ek met jou dans, soos blare in die wind.[/tab]\r\n[tab]                                [ch]G[/ch]\r\nSou ek tyd vasbind, heilig in 'n mens.[/tab]\r\n\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                       [ch]F[/ch]                       [ch]Am[/ch]\r\nEn al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,[/tab]\r\n[tab]               [ch]F[/ch]                  [ch]G[/ch]\r\nAs jy wag vir my, sal ek jou kom kry.[/tab]\r\n\r\n\r\n[Verse 2]\r\n[tab]                    [ch]C[/ch]\r\nKan ek jou donker skeur, laat dit lig op jou reen.[/tab]\r\n[tab]                                  [ch]G[/ch]\r\nJy hopeloos besef, jy sien jou in my.[/tab]\r\n[tab]                 [ch]C[/ch]\r\nHet ek dit reg gekry, om die man te vermy.[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]G[/ch]\r\nOm diep in jou lag, vlenters waansin aan.[/tab]\r\n\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                        [ch]F[/ch]                      [ch]Am[/ch]\r\nEn al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,[/tab]\r\n[tab]               [ch]F[/ch]                  [ch]G[/ch]\r\nAs jy wag vir my, sal ek jou kom kry.[/tab]\r\n\r\n\r\n[Verse 3]\r\n[tab]                     [ch]C[/ch]\r\nVir jou my mou rond dra, as die ster in Bethlehem.[/tab]\r\n[tab]                                    [ch]G[/ch]\r\nNog eenkeer vir my, na grond paaie ly.[/tab]\r\n[tab]                  [ch]C[/ch]\r\nWil jou geheime hoor, en in 'n boksie weg toor.[/tab]\r\n[tab]                                                [ch]G[/ch]\r\nEn 'n vuur vir jou maak, ek sweer sterre het vlerke.[/tab]\r\n\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                        [ch]F[/ch]                     [ch]Am[/ch]\r\nEn al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,[/tab]\r\n[tab]               [ch]F[/ch]                  [ch]G[/ch]\r\nAs jy wag vir my, sal ek jou kom kry.[/tab]\r\n[tab]                        [ch]F[/ch]                     [ch]Am[/ch]\r\nEn al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,[/tab]\r\n[tab]               [ch]F[/ch]                  [ch]G[/ch]\r\nAs jy wag vir my, sal ek jou kom kry.[/tab]","plain_text":"[Verse 1]\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n[Verse 2]\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n[Verse 3]\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]","chords":["C","G","F","Am"],"chord_diagrams":{"Am":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,2,3,1,0],"frets":[-1,0,2,2,1,0]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"F":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,2,1,1],"frets":[1,3,3,2,1,1]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}