{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":985990,"song":"Pille Vir Kersfees","artist":"Die Heuwels Fantasties","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11623011-pille-vir-kersfees-chords-by-die-heuwels-fantasties/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/985990?type=chord","rating":4.50663,"votes":7,"content":"Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk \r\nafwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.\r\n\r\nPre Verse: [ch]D[/ch] F#min\r\n\r\n[tab]    [ch]Bmin[/ch]\r\nDis snaaks hoe hierdie gebou[/tab]\r\n[tab]\t\t [ch]A[/ch]\r\nSy arms om my en jou kan toevou[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\t   [ch]D[/ch] \t\t   [ch]Bmin[/ch]\r\nTerwyl die elektriese wolk kombers[/tab]\r\n\r\nKom sweef oor die platberg en\r\n[tab][ch]A[/ch]\t        [ch]G[/ch]\r\nOns veilig vashou[/tab]\r\n[tab]                        [ch]D[/ch]\r\nOm die brandstigting te aanskou[/tab]\r\n\r\n\r\n[tab]\t[ch]G[/ch]\t\t[ch]D[/ch]\r\nEk soek pille vir Kersfees[/tab]\r\n[tab]\t[ch]A[/ch]\r\nVir my gekerfde senuwees[/tab]\r\n[tab]\t\t\t [ch]G[/ch]\r\nNiks wat 'n tydjie by die see[/tab]\r\n[tab][ch]D[/ch]\t[ch]A[/ch]\r\nNie kan genees[/tab]\r\n[tab]\t      [ch]Bmin[/ch]\t\t   [ch]A[/ch]\r\nMaar wie soek pille vir Kersfees?[/tab]\r\n[tab]           [ch]D[/ch]              [ch]G[/ch]\r\nHang af by wie se huis ek gaan wees[/tab]\r\n[tab]   [ch]Bmin[/ch]              [ch]A[/ch]\r\n'n Prys promosie fenomeen[/tab]\r\n[tab]   [ch]G[/ch]\r\nSo baie om voor dankbaar te wees[/tab]\r\n\r\nAlomteenwoordig,\r\nJou naasbestaande eis\r\nVerdraagsaamheid,\r\nMaar tree oorbodig op\r\nIn hierdie tyd van samesyn\r\nStralejakker, spyseniere,\r\nBacchus en al sy vriende\r\n\r\nEk soek pille vir Kersfees\r\nVir my gekerfde senuwees\r\nNiks wat 'n tydjie by die see\r\nNie kan genees\r\nMaar wie soek pille vir Kersfees?\r\nHang af by wie se huis ek gaan wees\r\n'n Prys promosie fenomeen\r\nSo baie om voor dankbaar te wees\r\n\r\n\r\n[tab]       [ch]A[/ch]\r\nAs jou tuiste is[/tab]\r\n[tab][ch]Bmin[/ch]\r\nWaar jou hart is[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nWat wil dan hier uitbreek[/tab]\r\n\r\nUit my borskas uit\r\n[tab][ch]Emin[/ch]\t\t      F#min\r\nGeneties gelaai om te ontsnap[/tab]\r\n[tab]              [ch]G[/ch]\r\nDie plasma wat spoeg[/tab]\r\n\r\n'n Wemelende massa\r\n\r\nTe veel skade aangedoen\r\n\r\n\r\n\r\nEk soek pille vir Kersfees\r\nVir my gekerfde senuwees\r\nNiks wat 'n tydjie by die see\r\nNie kan genees\r\nMaar wie soek pille vir Kersfees?\r\nHang af by wie se huis ek gaan wees\r\n'n Prys promosie fenomeen\r\nSo baie om voor dankbaar te wees","plain_text":"Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk \nafwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.\n\nPre Verse: D F#min\n\n\n\n\n\nKom sweef oor die platberg en\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\nAlomteenwoordig,\nJou naasbestaande eis\nVerdraagsaamheid,\nMaar tree oorbodig op\nIn hierdie tyd van samesyn\nStralejakker, spyseniere,\nBacchus en al sy vriende\n\nEk soek pille vir Kersfees\nVir my gekerfde senuwees\nNiks wat 'n tydjie by die see\nNie kan genees\nMaar wie soek pille vir Kersfees?\nHang af by wie se huis ek gaan wees\n'n Prys promosie fenomeen\nSo baie om voor dankbaar te wees\n\n\n\n\n\n\nUit my borskas uit\n\n\n\n'n Wemelende massa\n\nTe veel skade aangedoen\n\n\n\nEk soek pille vir Kersfees\nVir my gekerfde senuwees\nNiks wat 'n tydjie by die see\nNie kan genees\nMaar wie soek pille vir Kersfees?\nHang af by wie se huis ek gaan wees\n'n Prys promosie fenomeen\nSo baie om voor dankbaar te wees","chords":["D","F#min","Bmin","A","G","Emin"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}