{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":894690,"song":"Oor En Oor","artist":"Glaskas","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11607365-oor-en-oor-chords-by-glaskas/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/894690?type=chord","rating":4.78121,"votes":4,"content":"Oor en oor- Glaskas\r\n\r\nDie Begin en einde kan mens pick of strum. Die chords bly heeltyd die selfe, oor en oor…haha\r\n\r\n[ch]C[/ch]       [ch]F[/ch]       [ch]Am[/ch]      [ch]G[/ch]\r\n\r\nToe die oggend gekom om te sê,\r\nek moet nou ophou om jou vas te hou,\r\nmaar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,\r\nhoe stywer wil ek aan jou vasklou.\r\nWanneer ons hier in mekaar se arms lê,\r\nis ek geneig om van tyd te vergeet.\r\n\r\nWant jy is 'n gedig aan my,\r\nen ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.\r\n\r\nJy laat alles in my wegraak,\r\ntotdat jy alles wat ek sien.\r\nEk is mal oor jou gesig teen myne,\r\nbly altyd myne asseblief\r\n\r\nHou nog 'n bietjie vas aan my lyf,\r\nwant jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.\r\n\r\nEk is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,\r\nna alles wat ons deur is en weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.\r\n\r\nStreel nog 'n biedjie met jou vingers oor my vel,\r\nwant ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel.","plain_text":"Oor en oor- Glaskas\n\nDie Begin en einde kan mens pick of strum. Die chords bly heeltyd die selfe, oor en oor…haha\n\nC       F       Am      G\n\nToe die oggend gekom om te sê,\nek moet nou ophou om jou vas te hou,\nmaar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,\nhoe stywer wil ek aan jou vasklou.\nWanneer ons hier in mekaar se arms lê,\nis ek geneig om van tyd te vergeet.\n\nWant jy is 'n gedig aan my,\nen ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.\n\nJy laat alles in my wegraak,\ntotdat jy alles wat ek sien.\nEk is mal oor jou gesig teen myne,\nbly altyd myne asseblief\n\nHou nog 'n bietjie vas aan my lyf,\nwant jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.\n\nEk is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,\nna alles wat ons deur is en weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.\n\nStreel nog 'n biedjie met jou vingers oor my vel,\nwant ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel.","chords":["C","F","Am","G"],"chord_diagrams":{"Am":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,2,3,1,0],"frets":[-1,0,2,2,1,0]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"F":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,2,1,1],"frets":[1,3,3,2,1,1]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}