{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":722874,"song":"Epitaph","artist":"Gert Vlok Nel","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11584456-epitaph-chords-by-gert-vlok-nel/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/722874?type=chord","rating":0,"votes":0,"content":" Gert Vlok Nel - Epitaph\r\n\r\nRepeat the following chords throughout the whole song.\r\n\r\n[tab]  [ch]A[/ch]           [ch]E[/ch]\r\n|----0---0-0---------------------------|\r\n|----2---2-2----0---0------------------|\r\n|----2---2-2----1-----1----------------|\r\n|----2-2-2-2----2-------2--------------|\r\n|-0----0------2-2-2-------2------------| Repeat.\r\n|--------------------------------------|[/tab]\r\n\r\n[tab][ch]A[/ch]                [ch]E[/ch]                     [ch]A[/ch]\r\nLaasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,[/tab]\r\n[tab]         [ch]E[/ch]                    [ch]A[/ch]    [ch]E[/ch] \r\ndie jaar toe ek laas gelukkig was.[/tab]\r\n[tab][ch]A[/ch]           [ch]E[/ch]             [ch]A[/ch]                    [ch]E[/ch]\r\nToe het ek afekom by die trap & vir my water getap in [/tab]\r\n\r\ndie kombuis dit was so stil in die huis.\r\n\r\n[tab]                   [ch]A[/ch]          [ch]E[/ch] [ch]A[/ch] [ch]E[/ch]\r\nDe mooiste jare is verby.[/tab]\r\n[tab]         [ch]A[/ch]   [ch]E[/ch]         [ch]A[/ch]                      [ch]E[/ch]\r\nAnyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n jaar so ver as[/tab]\r\n[tab][ch]A[/ch]            [ch]E[/ch]            [ch]A[/ch]\r\nmoontlik van 1998 af gaan woon.[/tab]\r\n\r\nLaasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste\r\nwoorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.\r\n\r\nToe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,\r\nek so lost ek was nie in my eie huis nie.\r\n\r\ndie mooiste woorde is verby.\r\nAnyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as \r\nmoontlik van Afrikaans af kan gaan woon.\r\n\r\nIn my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,\r\nbeyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans\r\n& sy was somehow Gert se laatste stance.\r\n\r\nEn toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik\r\nvan my lyf af gaan woon.\r\n\r\nDie mooiste liefde is verby.\r\nAnyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as \r\nmoontlik van my lyf af gaan woon.\r\n\r\nSomewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon\r\n& Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my \r\ngelukkigste jaar.\r\n\r\nMaar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat\r\nek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.\r\n\r\nDie mooiste drome is verby.\r\nAnyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver \r\nas moontlik van hier en nou af kan gaan woon.\r\n\r\nLaasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,\r\ndie jaar toe ek laas gelukkig was.\r\nToe het ek afekom by die trap & vir my water getap in \r\ndie kombuis dit was so stil in die huis.\r\n\r\nDie mooiste jare is verby.\r\nAnyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als \r\nmoontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom \r\ndat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af \r\ngaan woon.\r\n\r\nEND\r\n\r\n I hope this is useful!\r\n If you have any questions, suggestions, requests or comments;\r","plain_text":"Gert Vlok Nel - Epitaph\n\nRepeat the following chords throughout the whole song.\n\n\n\n\n\n\n\ndie kombuis dit was so stil in die huis.\n\n\n\n\n\nLaasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste\nwoorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.\n\nToe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,\nek so lost ek was nie in my eie huis nie.\n\ndie mooiste woorde is verby.\nAnyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as \nmoontlik van Afrikaans af kan gaan woon.\n\nIn my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,\nbeyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans\n& sy was somehow Gert se laatste stance.\n\nEn toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik\nvan my lyf af gaan woon.\n\nDie mooiste liefde is verby.\nAnyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as \nmoontlik van my lyf af gaan woon.\n\nSomewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon\n& Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my \ngelukkigste jaar.\n\nMaar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat\nek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.\n\nDie mooiste drome is verby.\nAnyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver \nas moontlik van hier en nou af kan gaan woon.\n\nLaasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,\ndie jaar toe ek laas gelukkig was.\nToe het ek afekom by die trap & vir my water getap in \ndie kombuis dit was so stil in die huis.\n\nDie mooiste jare is verby.\nAnyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als \nmoontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom \ndat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af \ngaan woon.\n\nEND\n\n I hope this is useful!\n If you have any questions, suggestions, requests or comments;","chords":["A","E"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"E":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,1,0,0],"frets":[0,2,2,1,0,0]}}}