{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":2251019,"song":"Ek Sal Nie Bang Wees Nie","artist":"Joe Niemand","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11473995-ek-sal-nie-bang-wees-nie-chords-by-joe-niemand/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/2251019?type=chord","rating":4.71114,"votes":5,"content":"Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand\r\n\r\n\r\n[tab][ch]G[/ch]                           [ch]A[/ch]            [ch]F#m[/ch]          [ch]G[/ch]      [ch]D[/ch]               [ch]A[/ch]\r\nHy wat in die skadu van die Allerhoogste sit          in die geheime plek[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]                   [ch]A[/ch]       [ch]F#m[/ch]                  [ch]G[/ch]               [ch]D[/ch]         [ch]A[/ch]\r\nSal vir God kan se: U is my bergvesting        my toevlug op wie ek vertrou[/tab]\r\n[tab]          [ch]Bm[/ch]         [ch]G[/ch]           [ch]D[/ch]\r\nWant U, U sal my kom haal it die diepste donker plekke waar ek[/tab]\r\n[tab]       [ch]A[/ch]                            [ch]Bm[/ch]                      [ch]G[/ch]\r\nOmring word deur die doodsgevaar, ja U        vlerke vou my toe[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]                                      [ch]A[/ch]\r\nOnder U troue vleuels vind ek my skuiling    U vere is my skild, my bevryding[/tab]\r\n\r\n[tab][ch]D[/ch]          [ch]A[/ch]                     [ch]Bm[/ch]                   [ch]G[/ch]\r\nEk sal nie bang wees nie vir die onheil in die nag of verwoesting in die dag[/tab]\r\n[tab][ch]D[/ch]           [ch]A[/ch]                       [ch]Bm[/ch]                       [ch]G[/ch]\r\nEk sal nie bang wees nie al val ‘n duisend aan my sy of tien duisend hier langs my[/tab]\r\n[tab][ch]Bm[/ch]       [ch]A[/ch]      [ch]G[/ch]     [ch]D[/ch]\r\nEk sal nie bang wees nie[/tab]\r\n\r\n[tab]     [ch]G[/ch]                      [ch]A[/ch]              [ch]F#m[/ch]     [ch]G[/ch]                [ch]D[/ch]             [ch]A[/ch]\r\nEn hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste          alles veilig in U hand[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]                         [ch]A[/ch]              [ch]F#m[/ch]       [ch]G[/ch]                   [ch]D[/ch]        [ch]A[/ch]\r\nBuite die bereik van die vyand en sy magte         omring deur engele aan elke kant[/tab]\r\n[tab][ch]Bm[/ch]                 [ch]G[/ch]             [ch]D[/ch]\r\nWant U, U laat my dra veilig oor alles wat verskeur, vergiftig[/tab]\r\n[tab]    [ch]A[/ch]\r\nU vergruis elke aanval wat op my gerig is[/tab]\r\n\r\n[tab][ch]Bm[/ch]                   [ch]G[/ch]\r\nU sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet[/tab]\r\n[tab]  [ch]D[/ch]                               [ch]A[/ch]\r\nOmdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou[/tab]\r\n[tab][ch]Bm[/ch]                                    [ch]G[/ch]\r\nEn wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor[/tab]\r\n[tab]   [ch]D[/ch]                                     [ch]A[/ch]\r\nMy verwoesting sal U elke keer keer en vir altyd my met U redding eer[/tab]","plain_text":"Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand","chords":["G","A","F#m","D","Bm"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"Bm":{"barres":[2],"baseFret":1,"fingers":[0,1,3,4,2,1],"frets":[-1,2,4,4,3,2]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}