{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1956347,"song":"Skepe","artist":"Jo Black","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11437511-skepe-chords-by-jo-black/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1956347?type=chord","rating":4.6848,"votes":27,"content":"[Verse]\r\n[tab][ch]E[/ch]  [ch]A[/ch]\r\nn Skip word in 'n hawe gebou[/tab]\r\n[tab]                                            [ch]D[/ch]\r\nn Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou[/tab]\r\n[tab]                               [ch]A[/ch]\r\nmaar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie[/tab]\r\n\r\nDie storms en die winde sal waai\r\n\r\nHys jou seile hoog\r\n[tab]                               [ch]D[/ch]\r\nwant een of ander tyd moet die tyding draai[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]A[/ch]\r\nlaat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal[/tab]\r\n[tab]        [ch]E[/ch]\r\nKry jou maste reg[/tab]\r\n[tab]           [ch]D[/ch]\r\nhaal die anker uit[/tab]\r\n[tab]                       [ch]A[/ch]\r\nin die rigting van die Suiderkruis[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]         [ch]D[/ch]       [ch]E[/ch]      [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]            [ch]E[/ch]          [ch]A[/ch]\r\nOp die golwe van die diepste oseaan[/tab]\r\n[tab]             [ch]D[/ch]              [ch]E[/ch]             [ch]A[/ch]       [ch]D[/ch]\r\nOns vind ons rigting in die sterre en die helder maan[/tab]\r\n[tab]                 [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak in hoop se naam[/tab]\r\n[tab]         [ch]D[/ch]       [ch]E[/ch]      [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n\r\n[Verse]\r\n[tab][ch]A[/ch]\r\nDie lewe sal jou gooi en jou rondruk[/tab]\r\n\r\nsoms voel dit of jy sink\r\n[tab]                                [ch]D[/ch]\r\nmaar jy moet net jou voete soos Petrus vind[/tab]\r\n[tab]                             [ch]A[/ch]\r\nen dalk net weer glo soos 'n kind[/tab]\r\n[tab][ch]A[/ch]\r\nHou net koers want soms kom die twyfel[/tab]\r\n\r\nDit gaan meer oor hoe jy opstaan\r\n[tab]                     [ch]D[/ch]\r\nEn minder oor hoe jy struikel[/tab]\r\n[tab]                           [ch]A[/ch]\r\nMoenie vrees as die waters rof raak nie[/tab]\r\n[tab]           [ch]E[/ch]\r\nTel jou skouers op[/tab]\r\n[tab]          [ch]D[/ch]\r\nVoel jou hart weer klop[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab][ch]A[/ch]              [ch]D[/ch]         [ch]E[/ch]         [ch]A[/ch]\r\n        Ons is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]             [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]\r\nOp die golwe van die diepste oseaan[/tab]\r\n[tab]             [ch]D[/ch]              [ch]E[/ch]             [ch]A[/ch]        [ch]D[/ch]\r\nOns vind ons rigting in die sterre en die helder maan[/tab]\r\n[tab]                 [ch]E[/ch]        [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak in hoop se naam[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]       [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n[tab]          [ch]D[/ch]                          [ch]E[/ch]\r\nStuur jou skip nou deur die poorte[/tab]\r\n[tab]            [ch]A[/ch]                       [ch]F#m[/ch]\r\nOns hoop is meer as net lee woorde[/tab]\r\n[tab][ch]E[/ch]             [ch]D[/ch]                       [ch]E[/ch]\r\n      Jy's in beheer van jou bestemming[/tab]\r\n[tab]                                [ch]A[/ch]\r\nHoe jy daar uitkom is jou eie besluit[/tab]\r\n\r\n\r\n[tab]        [ch]D[/ch]        [ch]E[/ch]      [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]              [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]\r\nOp die golwe van die diepste oseaan[/tab]\r\n[tab]              [ch]D[/ch]             [ch]E[/ch]             [ch]A[/ch]       [ch]D[/ch]\r\nOns vind ons rigting in die sterre en die helder maan[/tab]\r\n[tab]                [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak in hoop se naam[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]       [ch]E[/ch]         [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]              [ch]E[/ch]         [ch]A[/ch]\r\nOp die golwe van die diepste oseaan[/tab]\r\n[tab]             [ch]D[/ch]               [ch]E[/ch]           [ch]A[/ch]         [ch]D[/ch]\r\nOns vind ons rigting in die sterre en die helder maan[/tab]\r\n[tab]                [ch]E[/ch]        [ch]F#M[/ch]\r\nOns is gemaak in hoop se naam[/tab]\r\n[tab]       [ch]D[/ch]         [ch]E[/ch]      [ch]A[/ch]\r\nOns is gemaak om uit te gaan[/tab]","plain_text":"[Verse]\n\n\n\n\nDie storms en die winde sal waai\n\nHys jou seile hoog\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n\n[Verse]\n\n\nsoms voel dit of jy sink\n\n\n\n\nDit gaan meer oor hoe jy opstaan\n\n\n\n\n\n[Chorus]","chords":["E","A","D","F#m","F#M"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"E":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,1,0,0],"frets":[0,2,2,1,0,0]}}}