{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1816454,"song":"Hillbrow","artist":"Theuns Jordaan","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11400899-hillbrow-chords-by-theuns-jordaan/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1816454?type=chord","rating":4.29359,"votes":9,"content":"Theuns Jordaan - Hillbrow\r\n\r\nintro   [ch]C[/ch] [ch]G[/ch] [ch]F[/ch] [ch]C[/ch] [ch]G[/ch] [ch]C[/ch]                  \r\n\r\n[tab][ch]C[/ch]          [ch]G[/ch]         [ch]F[/ch]  \r\n'n ou man sit by die straat kafee[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]                 [ch]F[/ch]             [ch]G[/ch]\r\nen kyk al die mense loop heen en weer[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]                      [ch]C[/ch]\r\nboemelaars raas by die wimpy bar[/tab]\r\n[tab]   [ch]F[/ch]                    [ch]C[/ch]\r\nen Fontana is oop, tot laat in die aand[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]                        [ch]C[/ch]\r\nkaalvoet kinders in die straat[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]               [ch]C[/ch]\r\nwys parkeerplek aan[/tab]\r\n[tab]   [ch]F[/ch]                   [ch]C[/ch]\r\nen hou dan die hand en hou dan die hand[/tab]\r\n[tab]   [ch]F[/ch]    [ch]C[/ch]      [ch]G[/ch]\r\nen hou oop die hand, ja[/tab]\r\n\r\nKoortjie:\r\n\r\n[tab]   [ch]C[/ch]   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]    [ch]C[/ch]   [ch]G[/ch]   [ch]Am[/ch]\r\nen gee gee gee, gee gee gee[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]                       [ch]C[/ch]                       \r\njou sente jou drome jou klere vol gate[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]       [ch]G[/ch]        [ch]C[/ch]\r\ngee jou hart vir hillbrow[/tab]\r\n[tab]   [ch]F[/ch]       [ch]G[/ch]        [ch]C[/ch]\r\nja gee jou hart vir hillbrow[/tab]\r\n\r\n\r\nIn Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,\r\nDaar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek\r\nEn ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,\r\nTussen Hillbrow records en Estoril Books\r\nEn dis lank na twaalfuur,\r\nEn die Hillbrow toring stuur\r\nSy seine in die nag, sy sein in die nag,\r\nSy sein vir die junkies wat wag, o\r\n\r\nKoortjie:\r\nEn gee, gee, gee. Gee, gee, gee\r\nJou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,\r\nGee jou hart vir Hillbrow,\r\nJa, gee jou hart vir Hillbrow\r\n\r\n[tab]         [ch]F[/ch]                    [ch]C[/ch]\r\nEn die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,[/tab]\r\n[tab]      [ch]F[/ch]                       [ch]C[/ch]\r\nEn stemme en musiek klink in elke woonstel.[/tab]\r\n[tab]     [ch]F[/ch]                     [ch]C[/ch]\r\nOns sit in die son, drink wyn,[/tab]\r\n[tab]      [ch]F[/ch]                       [ch]C[/ch]\r\nOns survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja[/tab]\r\n[tab]           [ch]F[/ch]                      [ch]C[/ch]          \r\nKom ons drink op die een wat sy drome oorleef,[/tab]\r\n[tab]        [ch]F[/ch]       [ch]C[/ch]          [ch]G[/ch]\r\nOp die een wat kry wat hy vra, ja[/tab]\r\n\r\nKoortjie:\r\nEn gee, gee, gee. Gee, gee, gee\r\nJou sente jou drome, jou toekoms vol gate,\r\nGee jou hart vir Hillbrow\r\nJa, gee jou hart vir Hillbrow,\r\nKomaan, gee jou hart vir Hillbrow","plain_text":"Theuns Jordaan - Hillbrow\n\nintro   C G F C G C                  \n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\nKoortjie:\n\n\n\n\n\n\n\nIn Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,\nDaar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek\nEn ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,\nTussen Hillbrow records en Estoril Books\nEn dis lank na twaalfuur,\nEn die Hillbrow toring stuur\nSy seine in die nag, sy sein in die nag,\nSy sein vir die junkies wat wag, o\n\nKoortjie:\nEn gee, gee, gee. Gee, gee, gee\nJou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,\nGee jou hart vir Hillbrow,\nJa, gee jou hart vir Hillbrow\n\n\n\n\n\n\n\n\nKoortjie:\nEn gee, gee, gee. Gee, gee, gee\nJou sente jou drome, jou toekoms vol gate,\nGee jou hart vir Hillbrow\nJa, gee jou hart vir Hillbrow,\nKomaan, gee jou hart vir Hillbrow","chords":["C","G","F","Am"],"chord_diagrams":{"Am":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,2,3,1,0],"frets":[-1,0,2,2,1,0]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"F":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,2,1,1],"frets":[1,3,3,2,1,1]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}