{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1693502,"song":"Kouevuur","artist":"Koos Du Plessis","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11355567-kouevuur-chords-by-koos-du-plessis/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1693502?type=chord","rating":4.66699,"votes":23,"content":"Kouevuur - Koos du Plessis\r\n--------------------------\r\n\r\n(A)\r\n\r\n[tab][ch]A[/ch]\r\ndie kole gloei soos vroeër aande[/tab]\r\n[tab]                       [ch]E7[/ch] \r\nmaar die vuur is in my kop[/tab]\r\nen ‘n ysige wind skroei my hande\r\n[tab]                     [ch]A[/ch]\r\nvas om die beker met dop[/tab]\r\ndie ryp is ‘n vlam om my voete\r\n[tab]         [ch]D[/ch]                [ch]A[/ch]\r\nmaar die koue brand in my bors[/tab]\r\n[tab]      [ch]E7[/ch]                \r\nen ek drink en ek dink aan die soeter[/tab]\r\n[tab]                    [ch]A[/ch]   \r\nwyn teen die groter dors[/tab]\r\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur\r\n[tab]                             [ch]D[/ch]  \r\ndrink ek teen die vuur in my kop[/tab]\r\n[tab]                     [ch]A[/ch] \r\nen ek voel die koue, ek voel die vuur[/tab]\r\n[tab][ch]E7[/ch]                 [ch]A[/ch]           \r\nvreet my stuk-stuk op[/tab]\r\n\r\ndaar’s te veel met die wêreld gefoeter\r\n[tab]                             [ch]E7[/ch] \r\ndaar’s te veel met die mense gemors[/tab]\r\n[tab]      [ch]E7[/ch]                \r\nen ek drink en ek dink aan die soeter[/tab]\r\n[tab]                    [ch]A[/ch]   \r\nwyn teen die groter dors[/tab]\r\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur\r\n[tab]                             [ch]D[/ch]  \r\ndrink ek teen die vuur in my kop[/tab]\r\n[tab]                     [ch]A[/ch] \r\nen ek voel die koue, ek voel die vuur[/tab]\r\n[tab][ch]E7[/ch]                 [ch]A[/ch]           \r\nvreet my stuk-stuk op[/tab]\r\n\r\nen die helde na al die geploeter\r\nlê diep in die aarde se kors\r\n[tab]      [ch]E7[/ch]                \r\nen ek drink en ek dink aan die soeter[/tab]\r\n[tab]                    [ch]A[/ch]   \r\nwyn teen die groter dors[/tab]\r\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur\r\n[tab]                             [ch]D[/ch]  \r\ndrink ek teen die vuur in my kop[/tab]\r\n[tab]                     [ch]A[/ch] \r\nen ek voel die koue, ek voel die vuur[/tab]\r\n[tab][ch]E7[/ch]                 [ch]A[/ch]           \r\nvreet my stuk-stuk op[/tab]\r\n[tab][ch]E7[/ch]                 [ch]A[/ch]           \r\nvreet my stuk-stuk op[/tab]","plain_text":"Kouevuur - Koos du Plessis\n--------------------------\n\n(A)\n\n\n\nen ‘n ysige wind skroei my hande\n\ndie ryp is ‘n vlam om my voete\n\n\n\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur\n\n\n\n\ndaar’s te veel met die wêreld gefoeter\n\n\n\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur\n\n\n\n\nen die helde na al die geploeter\nlê diep in die aarde se kors\n\n\nmet ‘n koue hart tot die môre-uur","chords":["A","E7","D"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"E7":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,0,1,0,0],"frets":[0,2,0,1,0,0]}}}