{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1519766,"song":"As Musiek Begin Speel","artist":"Karen Zoid","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11281890-as-musiek-begin-speel-chords-by-karen-zoid/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1519766?type=chord","rating":4.97659,"votes":81,"content":"[Intro]\r\n[ch]C[/ch]\r\n\r\n[Verse 1]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nHulle sê ons moet glo, net soos die kinders[/tab]\r\n[tab][ch]E[/ch]\r\nSo is hierdie lewe dan net vir beginners?[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]                                          [ch]C[/ch]\r\nSeuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg[/tab]\r\n[tab]       [ch]G[/ch]\r\nen lyk moeg[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nMy seun, jy moet luister as ek vir jou sê:[/tab]\r\n[tab]         [ch]E[/ch]\r\nJy gaan eendag moet veg, met als wat jy het[/tab]\r\n[tab] [ch]F[/ch]                                   [ch]C[/ch]        \r\nSoms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg [/tab]\r\n[tab]    [ch]G[/ch]\r\nis genoeg[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                  [ch]C[/ch]\r\nEk wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel[/tab]\r\n[tab]    [ch]Am[/ch]\r\nen dans in die somer se reën[/tab]\r\n[tab]     [ch]Dm[/ch]\r\nEn soek vir die reënboog[/tab]\r\n[tab]          [ch]G[/ch]\r\nlangs die pad, my skat[/tab]\r\n\r\n[Verse 2]\r\n[tab][ch]C[/ch]                              [ch]Am[/ch]\r\nHardloop in die see in met jou jeans aan[/tab]\r\n[tab]                          [ch]Dm[/ch]\r\nKyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke [/tab]\r\n[tab]                                 [ch]G[/ch]\r\noor al die mooi plekke langs die kus[/tab]\r\n[tab]              [ch]F[/ch]\r\nBly bewus van jouself[/tab]\r\n[tab]          [ch]C[/ch]\r\nNet nie teveel nie[/tab]\r\n[tab]           [ch]Am[/ch]\r\nook nie te min nie[/tab]\r\n[tab]                [ch]G[/ch]\r\nMaar net nie te veel nie[/tab]\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]                  [ch]C[/ch]\r\nEk wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel[/tab]\r\n[tab]   [ch]Am[/ch]\r\nEn dans in die somer se reën[/tab]\r\n[tab]    [ch]Dm[/ch]\r\nEn soek vir die reënboog[/tab]\r\n[tab]          [ch]G[/ch]\r\nlangs die pad, my skat[/tab]\r\n\r\n[Verse 3]\r\n[tab]   [ch]F[/ch]\r\nEn as jy ooit voel[/tab]\r\n[tab]                           [ch]C[/ch]\r\ndie lewe is net een groot ge-suffer[/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]                               [ch]G[/ch]\r\n  reik jou hande uit en help ‘n ander[/tab]\r\n[tab]              [ch]F[/ch]\r\nmet minder as jy[/tab]\r\n[tab]                 [ch]Am[/ch]\r\nGaan maak iemand bly[/tab]\r\n[tab]              [ch]G[/ch]\r\nwant dan sal jy[/tab]\r\nAltyd kan saam sing as die musiek begin speel\r\nEn dans in die somer se reën\r\nEn soek vir die reënboog\r\nlangs die pad, my skat\r\nHardloop die see in met jou jeans aan\r\nKyk uit vir ‘n meermin\r\nEn as jy haar vind\r\nis ek bly my kind\r\nwant ek weet\r\ntwee dromers is beter as een\r\n\r\n[Outro] (x2)\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nNan na na na he, Nan na na na he [/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]\r\nNan na na na he, Nan na na na he [/tab]\r\n[tab][ch]Dm[/ch]\r\nNan na na na he, Nan na na na he [/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\nNan na na na he, Nan na na na he [/tab]\r\n[tab]                  [ch]F[/ch]\r\nEk wil he jy moet saam sing[/tab]\r\n[tab]                  [ch]E[/ch]       \r\nEk wil he jy moet saam sing[/tab]\r\n[tab]                  [ch]Am[/ch] [ch]G[/ch] [ch]F[/ch]\r\nEk wil he jy moet saam sing[/tab]\r\n[tab]   [ch]C[/ch]\r\nmy kind[/tab]","plain_text":"[Intro]\nC\n\n[Verse 1]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n[Verse 2]\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\n[Verse 3]\n\n\n\n\n\n\nAltyd kan saam sing as die musiek begin speel\nEn dans in die somer se reën\nEn soek vir die reënboog\nlangs die pad, my skat\nHardloop die see in met jou jeans aan\nKyk uit vir ‘n meermin\nEn as jy haar vind\nis ek bly my kind\nwant ek weet\ntwee dromers is beter as een\n\n[Outro] (x2)","chords":["C","E","F","G","Am","Dm"],"chord_diagrams":{"Am":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,2,3,1,0],"frets":[-1,0,2,2,1,0]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"Dm":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,2,3,1],"frets":[-1,-1,0,2,3,1]},"E":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,1,0,0],"frets":[0,2,2,1,0,0]},"F":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,2,1,1],"frets":[1,3,3,2,1,1]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}