{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1510366,"song":"Kinders Van Die Wind","artist":"Laurika Rauch","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278900-kinders-van-die-wind-chords-by-laurika-rauch/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1510366?type=chord","rating":4.75944,"votes":20,"content":"[tab]    [ch]C[/ch]            [ch]C[/ch]\r\nEk ken 'n ou ou liedjie[/tab]\r\n[tab]     [ch]F[/ch]            [ch]C[/ch]\r\nVan lewenswel en wee[/tab]\r\n[tab]     [ch]C[/ch]            [ch]C[/ch]\r\nVan lank vergane skepe [/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]        [ch]C/G[/ch]    [ch]G[/ch]       [ch]C[/ch]\r\nIn die kelders van die see[/tab]\r\n\r\nDie woorde is vergete\r\nEn tog die deuntjie draal\r\nSoos lank vergane grepies uit\r\n'n Baie ou verhaal\r\n\r\n[tab]     [ch]G[/ch]               [ch]C[/ch]\r\nVan swerwers sonder rigting[/tab]\r\n[tab]     [ch]G[/ch]                 [ch]C[/ch]\r\nVan soekers wat nooit vind[/tab]\r\n[tab]    [ch]C[/ch]            [ch]C[/ch]     [ch]F[/ch]\r\nEn eindelik was almal maar [/tab]\r\n[tab]      [ch]C/G[/ch]    [ch]G[/ch]       [ch]C[/ch]\r\nNet kinders van die wind[/tab]\r\n\r\nGesigte, drome, name\r\nIs deur die wind verwaai\r\nEn waarheen daardie woorde is\r\nSou net 'n kind kon raai\r\n\r\nVan swerwers sonder rigting\r\nVan soekers wat nooit vind\r\nEn eindelik was almal maar net\r\nKinders van die wind","plain_text":"Die woorde is vergete\nEn tog die deuntjie draal\nSoos lank vergane grepies uit\n'n Baie ou verhaal\n\n\n\n\n\n\nGesigte, drome, name\nIs deur die wind verwaai\nEn waarheen daardie woorde is\nSou net 'n kind kon raai\n\nVan swerwers sonder rigting\nVan soekers wat nooit vind\nEn eindelik was almal maar net\nKinders van die wind","chords":["C","F","C/G","G"],"chord_diagrams":{"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"C/G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[3,4,2,0,1,0],"frets":[3,3,2,0,1,0]},"F":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,2,1,1],"frets":[1,3,3,2,1,1]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}