{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1510364,"song":"Was Ek Maar N Digter","artist":"Kupido","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278899-was-ek-maar-n-digter-chords-by-kupido/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1510364?type=chord","rating":4.91175,"votes":4,"content":"Kupido  - Was Ek Maar 'n Digter\r\n\r\n[ch]D[/ch]  [ch]G[/ch]  [ch]Em[/ch]  [ch]G/A[/ch]  [ch]A[/ch]  [ch]G/A[/ch]  [ch]A[/ch]\r\n\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                                    [ch]A[/ch]\r\nWas ek maar 'n digter sou ek dalk kon beskryf[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]D[/ch]\r\nWat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]Em[/ch]\r\nIn gewone taal mag dit dalk klink asof ek oordryf[/tab]\r\n[tab]          [ch]A[/ch]                                     [ch]D[/ch]\r\nAs ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel[/tab]\r\n\r\nEk sal jou liefhê tot die hane ophou kraai\r\nTot die leeu en die lam by mekaar gaan lê\r\nTot daar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai\r\nTot daar gras aan die hemel wil groei sal ek jou liefhê\r\n\r\n[tab]       [ch]D[/ch]                             [ch]G[/ch]\r\nTotdat al die woorde van my tong verdwyn[/tab]\r\n[tab]         [ch]A[/ch]                                       [ch]D[/ch]\r\nTot die hoop beskaam en en die son nie meer wil skyn[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]G[/ch]            [ch]Em[/ch]\r\nTot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê[/tab]\r\n[tab]        [ch]A[/ch]                               [ch]D[/ch]\r\nDis so lank my liefling ek jou lief sal hê[/tab]\r\n\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                                    [ch]A[/ch]\r\nDis jy wat my in gedagtes kan wegvoer[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]D[/ch]\r\nNa die maan en die sterre wat deur my venster loer[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]Em[/ch]\r\nJy's die warm van 'n kaggelvuur, die sprank van vonkelwyn[/tab]\r\n[tab]          [ch]A[/ch]                                     [ch]D[/ch]\r\nEn die son wat die mis laat soggens laat verdwyn[/tab]\r\n\r\n[tab]       [ch]D[/ch]                             [ch]G[/ch]\r\nTot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê[/tab]\r\n[tab]         [ch]A[/ch]                                       [ch]D[/ch]\r\nDis so lank my liefling ek jou lief sal hê[/tab]\r\n[tab]         [ch]A[/ch]                                       [ch]D[/ch]\r\nDis so lank my liefling ek jou lief sal hê[/tab]\r\n\r\n[tab]    [ch]D[/ch]                                    [ch]A[/ch]\r\nEk is net 'n mens en my swakheid lê by jou[/tab]\r\n[tab]                                      [ch]D[/ch]\r\nHart en siel gee ek, daar is niks wat ek weerhou[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]Em[/ch]\r\nNet voor die woorde opraak is daar iets wat ek net moet sê[/tab]\r\n[tab]          [ch]A[/ch]                                     [ch]D[/ch]\r\nVir ewig liefling sal ek jou liefhê[/tab]","plain_text":"Kupido  - Was Ek Maar 'n Digter\n\nD  G  Em  G/A  A  G/A  A\n\n\n\n\n\n\nEk sal jou liefhê tot die hane ophou kraai\nTot die leeu en die lam by mekaar gaan lê\nTot daar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai\nTot daar gras aan die hemel wil groei sal ek jou liefhê","chords":["D","G","Em","G/A","A"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"Em":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,0,0,0],"frets":[0,2,2,0,0,0]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}