{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1508421,"song":"Gee","artist":"Klopjag","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278348-gee-chords-by-klopjag/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1508421?type=chord","rating":0,"votes":0,"content":"verse              |   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]   [ch]Em[/ch]   [ch]D[/ch]   [ch]C[/ch]\r\nchorus A           |   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]   [ch]Em[/ch]   [ch]D[/ch]\r\nchorus B           |   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]   [ch]Em[/ch]   [ch]D[/ch]\r\ninstrumental       |   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]   [ch]Em[/ch]   [ch]D[/ch]\r\n\r\nVat selfs 'n woord soos liefde hartseer of hoop\r\nen bloei net eenkeer in woorde strepe alleen\r\nbou 'n monument wat staan wat skree wat gee       (verse 3x ) \r\n\r\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x ) \r\nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1x)\r\n- Dis jy   (chorus B 2x )\r\n\r\nstops\r\n\r\nGee bene vir die kruppel man\r\nGee 'n been vir die honger hond\r\nGee Gee... Gee Gee Gee\r\nGee iets vir die hartseer vrou\r\nKomaan Komaan gee dit nou\r\nGee Gee... Gee Gee Gee                            (chorus 1x ) \r\n\r\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1 ) \r\nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1 )\r\n- Dis jy   (chorus B 2x     -      dan stop       ...     2 | 3 | 4 )\r\n\r\ninstrumental   |   [ch]G[/ch]   [ch]C[/ch]   [ch]Em[/ch]   [ch]D[/ch]    (chorus A 4x  dan stop  op 3)\r\n\r\nEn as jy dit kry sal jy weet  (verse 1x en hou laaste C4 keer!!!  )\r\n\r\n\r\n- Dis jy   (chorus B 2x )\r\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x) \r\nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus A 1x)\r\noutro  - chorus 2x) \r\n\r\n\r\nWoorde & musiek - Klopjag","plain_text":"verse              |   G   C   Em   D   C\nchorus A           |   G   C   Em   D\nchorus B           |   G   C   Em   D\ninstrumental       |   G   C   Em   D\n\nVat selfs 'n woord soos liefde hartseer of hoop\nen bloei net eenkeer in woorde strepe alleen\nbou 'n monument wat staan wat skree wat gee       (verse 3x ) \n\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x ) \nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1x)\n- Dis jy   (chorus B 2x )\n\nstops\n\nGee bene vir die kruppel man\nGee 'n been vir die honger hond\nGee Gee... Gee Gee Gee\nGee iets vir die hartseer vrou\nKomaan Komaan gee dit nou\nGee Gee... Gee Gee Gee                            (chorus 1x ) \n\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1 ) \nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1 )\n- Dis jy   (chorus B 2x     -      dan stop       ...     2 | 3 | 4 )\n\ninstrumental   |   G   C   Em   D    (chorus A 4x  dan stop  op 3)\n\nEn as jy dit kry sal jy weet  (verse 1x en hou laaste C4 keer!!!  )\n\n\n- Dis jy   (chorus B 2x )\nDit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x) \nDit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus A 1x)\noutro  - chorus 2x) \n\n\nWoorde & musiek - Klopjag","chords":["G","C","Em","D","A","B"],"chord_diagrams":{"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"Em":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,0,0,0],"frets":[0,2,2,0,0,0]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}