{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1508419,"song":"Balans","artist":"Klopjag","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278346-balans-chords-by-klopjag/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1508419?type=chord","rating":0.07697,"votes":0,"content":"verse    |   [ch]D[/ch]   [ch]F#m[/ch]   [ch]Bm[/ch]   [ch]G[/ch]\r\nchorus   |   [ch]D[/ch]    [ch]A[/ch]   [ch]F#m[/ch]   [ch]G[/ch]\r\n\r\n[ch]F#m[/ch]     244222\r\n[ch]Bm[/ch]      x24432 \r\n\r\nek verloor my balans\r\nte vroeg om te weet\r\nhoe ver ek gaan val\r\n\r\nmaar ek steel dit terug\r\nas jy nie kyk nie \r\nwant jy mag nie sien nie\r\nmaar jy moet weet\r\n\r\nek verkies wakkerbly en dink\r\nbo slaap en droom\r\nas ek bly lê\r\n\r\nmaar jy verwag\r\nek moet wakkerbly en droom\r\nwakkerbly en droom\r\nterwyl jy dans\r\n\r\nwant dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\r\nom my sinne by jou terug te kry\r\nja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\r\nom my sinne by jou terug te kry\r\n\r\nek verleer my balans\r\nen verloor my gehoor\r\nas jy vir my met stomheid slaan\r\n\r\nek probeer verstaan\r\nwat dit is wat jy wil hê\r\nas jy sê wat jy sê\r\n\r\nek glo nogsteeds\r\ndit is beter om eerder\r\nte veel te voel as te min\r\n\r\nso sal jy my daarvan laat hoor\r\nas jy dalk jou balans wil verloor\r\n\r\nwant dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\r\nom my sinne by jou terug te kry\r\nja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\r\nom my sinne by jou terug te kry\r\n\r\n\r\nWoorde & musiek - Klopjag","plain_text":"verse    |   D   F#m   Bm   G\nchorus   |   D    A   F#m   G\n\nF#m     244222\nBm      x24432 \n\nek verloor my balans\nte vroeg om te weet\nhoe ver ek gaan val\n\nmaar ek steel dit terug\nas jy nie kyk nie \nwant jy mag nie sien nie\nmaar jy moet weet\n\nek verkies wakkerbly en dink\nbo slaap en droom\nas ek bly lê\n\nmaar jy verwag\nek moet wakkerbly en droom\nwakkerbly en droom\nterwyl jy dans\n\nwant dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\nom my sinne by jou terug te kry\nja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\nom my sinne by jou terug te kry\n\nek verleer my balans\nen verloor my gehoor\nas jy vir my met stomheid slaan\n\nek probeer verstaan\nwat dit is wat jy wil hê\nas jy sê wat jy sê\n\nek glo nogsteeds\ndit is beter om eerder\nte veel te voel as te min\n\nso sal jy my daarvan laat hoor\nas jy dalk jou balans wil verloor\n\nwant dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\nom my sinne by jou terug te kry\nja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei\nom my sinne by jou terug te kry\n\n\nWoorde & musiek - Klopjag","chords":["D","F#m","Bm","G","A"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"Bm":{"barres":[2],"baseFret":1,"fingers":[0,1,3,4,2,1],"frets":[-1,2,4,4,3,2]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}