{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1508418,"song":"Atlantis","artist":"Klopjag","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278345-atlantis-chords-by-klopjag/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1508418?type=chord","rating":0,"votes":0,"content":"[ch]G[/ch] [ch]C[/ch] [ch]D[/ch] regdeur\r\n\r\nJou oë versteek die kaarte\r\nna geheime, vergete stede\r\ndie lyne en kleure\r\nversteek die roete na Atlantis\r\n\r\nJou tong vertel die stories\r\nvan rock bands op die pad\r\nsonder stertjies, sonder glitter,\r\nwant jy weet beter\r\n\r\nKoor:\r\nLag vir my want ek wil \r\nhierdie sirkus ook verstaan\r\nVertel vir my sodat ek \r\nal die oëverblindery kan verklaar\r\n\r\nRitme en melodie\r\ngee vorm aan my liedjies\r\nMaar ek weet te min om die krake\r\nin my fondasie te keer\r\n\r\nDit pla my \r\ndat geloof, hoop en liefde\r\nberekende sêgoed word\r\nDit pla my \r\ndat my voorhangsel eers kon skeur\r\ntoe jou oë sluit.  \r\n \r\nKoor  \r","plain_text":"G C D regdeur\n\nJou oë versteek die kaarte\nna geheime, vergete stede\ndie lyne en kleure\nversteek die roete na Atlantis\n\nJou tong vertel die stories\nvan rock bands op die pad\nsonder stertjies, sonder glitter,\nwant jy weet beter\n\nKoor:\nLag vir my want ek wil \nhierdie sirkus ook verstaan\nVertel vir my sodat ek \nal die oëverblindery kan verklaar\n\nRitme en melodie\ngee vorm aan my liedjies\nMaar ek weet te min om die krake\nin my fondasie te keer\n\nDit pla my \ndat geloof, hoop en liefde\nberekende sêgoed word\nDit pla my \ndat my voorhangsel eers kon skeur\ntoe jou oë sluit.  \n \nKoor","chords":["G","C","D"],"chord_diagrams":{"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}