{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1508411,"song":"Deur Die Straights","artist":"Hugo Ludik","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11278338-deur-die-straights-chords-by-hugo-ludik/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1508411?type=chord","rating":4.69894,"votes":10,"content":"1ste Vers:\r\n[tab]    [ch]G[/ch]                               [ch]C[/ch]\r\nOp Knysna draai ek af na Outeniqua pas[/tab]\r\n[tab]                                             [ch]D[/ch]    [ch]C[/ch]\r\nteen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]       [ch]G[/ch]\r\nEk wil huistoe gaan[/tab]\r\n\r\nDie Num-Num en Kambro van die Klein Karoo\r\nBeaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou\r\nEk wil huistoe gaan\r\n\r\nKoor:\r\n[tab][ch]Am[/ch]                    [ch]C[/ch]                   [ch]G[/ch]\r\nDeur die straights en   om die draaie na jou[/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]                    [ch]C[/ch]                   [ch]G[/ch]\r\nDeur die straights en   om die draaie na jou[/tab]\r\n\r\nBloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley\r\nEk kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie\r\nEk wil huistoe gaan\r\n\r\nKuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel\r\nAmper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien\r\nEk wil huistoe gaan\r\n\r\nKoor x2\r\n1ste Vers\r\n2de Vers\r\nKoor x2","plain_text":"1ste Vers:\n\n\n\n\nDie Num-Num en Kambro van die Klein Karoo\nBeaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou\nEk wil huistoe gaan\n\nKoor:\n\n\n\nBloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley\nEk kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie\nEk wil huistoe gaan\n\nKuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel\nAmper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien\nEk wil huistoe gaan\n\nKoor x2\n1ste Vers\n2de Vers\nKoor x2","chords":["G","C","D","Am"],"chord_diagrams":{"Am":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,2,3,1,0],"frets":[-1,0,2,2,1,0]},"C":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,3,2,0,1,0],"frets":[0,3,2,0,1,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}