{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1507012,"song":"Osbraai Op Kromdraai","artist":"Francois Hayes","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11277891-osbraai-op-kromdraai-chords-by-francois-hayes/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1507012?type=chord","rating":0.00347,"votes":0,"content":"[tab][ch]D[/ch]                               [ch]A[/ch]\r\nOsbraai op Kromdraai, almal is daar[/tab]\r\n[tab]                               [ch]D[/ch]         \r\nVan heinde en verre kom almal saam[/tab]\r\n[tab]                   [ch]D7[/ch]           [ch]G[/ch]\r\nDie oupas en oumas sit op die stoep[/tab]\r\n[tab]            [ch]D[/ch]          [ch]A[/ch]           [ch]D[/ch]\r\nVer in die verte, die jakkals wat roep[/tab]\r\n\r\n[tab] [ch]D[/ch]                                      [ch]A[/ch]\r\nDie mense dié kuier, die kinders drink coke[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]D[/ch]\r\nTant Lenie is besig, om koffie te skink[/tab]\r\n[tab]                            [ch]D7[/ch]        [ch]G[/ch]\r\nDie son trek al water, die skemer is hier[/tab]\r\n[tab]        [ch]D[/ch]         [ch]A[/ch]             [ch]D[/ch]\r\nAlmal tevrede om braaivleis te vier[/tab]\r\n \r\n[tab] [ch]A[/ch]    [ch]A[/ch]   [ch]A[/ch]\r\nWant ons hou[/tab]\r\n\r\nOsbraai op Kromdraai\r\nAlmal is daar\r\nVan heinde en verre\r\nKom almal saam\r\nDie oupas en oumas\r\nSit op die stoep\r\nVer in die verte\r\nDie jakkals wat roep\r\n\r\nHansie van Gansbaai speel die kitaar\r\nDie arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar\r\nNooientjies staan eenkant, almal te fraai\r\nEn kêrels se oë met liefde verraai\r\n\r\nWant ons hou\r\n\r\nOsbraai op Kromdraai\r\nAlmal is daar\r\nVan heinde en verre\r\nKom almal saam\r\nDie oupas en oumas\r\nSit op die stoep\r\nVer in die verte\r\nDie jakkals wat roep","plain_text":"Osbraai op Kromdraai\nAlmal is daar\nVan heinde en verre\nKom almal saam\nDie oupas en oumas\nSit op die stoep\nVer in die verte\nDie jakkals wat roep\n\nHansie van Gansbaai speel die kitaar\nDie arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar\nNooientjies staan eenkant, almal te fraai\nEn kêrels se oë met liefde verraai\n\nWant ons hou\n\nOsbraai op Kromdraai\nAlmal is daar\nVan heinde en verre\nKom almal saam\nDie oupas en oumas\nSit op die stoep\nVer in die verte\nDie jakkals wat roep","chords":["D","A","D7","G"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"D":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,1,3,2],"frets":[-1,-1,0,2,3,2]},"D7":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,0,2,1,3],"frets":[-1,-1,0,2,1,2]},"G":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[2,1,0,0,0,3],"frets":[3,2,0,0,0,3]}}}