{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1507010,"song":"Wonderwoorde","artist":"Die Melktert Kommissie","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11277889-wonderwoorde-chords-by-die-melktert-kommissie/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1507010?type=chord","rating":0,"votes":0,"content":"-intro\r\n\r\n[ch]E[/ch] [ch]B[/ch] [ch]A[/ch] [ch]B[/ch]\r\n\r\n-verse\r\n\r\n[ch]E[/ch]\r\n\r\nalleen in brooklyn mall\r\n\r\n\r\n\r\nin burgundy’s\r\n\r\n                [ch]B[/ch]\r\n\r\nbestel twee whiskeys\r\n\r\n\r\n\r\ndie rook in my oë\r\n\r\n                                     [ch]A[/ch]\r\n\r\ndie waitress vra: “ekskuus, is jy al 18?”\r\n\r\n\r\n\r\nen ek sê: “thanks for the compliment”\r\n\r\n                  [ch]B[/ch]\r\n\r\nen dink, ook maar net-net\r\n\r\nek maak my boek oop,\r\nwil besig lyk\r\nwant almal kyk\r\nkyk sy lyk skielik 24\r\nen vier haar woord woordlose brein\r\nen ek verstik aan die woorde in my bord\r\nwant alles wat ek kort bly wegkruip\r\n\r\n\r\n-chorus\r\n\r\n                 [ch]E[/ch]       [ch]A[/ch]                \r\n \r\nen ek bet lankal opgehou dink\r\n\r\n           [ch]E[/ch]            [ch]F#[/ch]\r\n\r\nverwag dat almal vir my skink nog een\r\n\r\n[ch]E[/ch]               [ch]A[/ch]\r\n\r\ngooi net nog ‘n glas bietjie voller\r\n\r\n   [ch]F#[/ch]                   [ch]B[/ch]\r\n\r\nek vreet als op maar ek raak net\r\n\r\n\r\n[ch]E[/ch]                         [ch]B[/ch]\r\n\r\ndommer dommer ek bekommer my\r\n\r\n\r\n\r\nen wonder woorde raak weer\r\n\r\n[ch]A[/ch]\r\n\r\nweg en word wonderwoorde \r\n\r\n    [ch]B[/ch]\r\n\r\ndie kommer in my raak al dommer\r\n\r\n\r\n-verse\r\n\r\nontevredenheid\r\njy het my verlei\r\nen uitgetrek en afgeskil\r\n'n bietjie te veel gekry\r\nontevredenheid\r\nverwantskap my beleid\r\nwant hierdie ontevredenheid in my\r\nhet alles weggesmyt\r\n\r\n\r\n-bridge\r\n\r\n[ch]A[/ch] [ch]B[/ch]\r\n\r\n\r\n-chorus\r\n\r\n\r\n-solo\r\n\r\n\r\n-outro\r\n\r\ndommer dommer\r\nen ek bekommer my en raak dommer","plain_text":"-intro\n\nE B A B\n\n-verse\n\nE\n\nalleen in brooklyn mall\n\n\n\nin burgundy’s\n\n                B\n\nbestel twee whiskeys\n\n\n\ndie rook in my oë\n\n                                     A\n\ndie waitress vra: “ekskuus, is jy al 18?”\n\n\n\nen ek sê: “thanks for the compliment”\n\n                  B\n\nen dink, ook maar net-net\n\nek maak my boek oop,\nwil besig lyk\nwant almal kyk\nkyk sy lyk skielik 24\nen vier haar woord woordlose brein\nen ek verstik aan die woorde in my bord\nwant alles wat ek kort bly wegkruip\n\n\n-chorus\n\n                 E       A                \n \nen ek bet lankal opgehou dink\n\n           E            F#\n\nverwag dat almal vir my skink nog een\n\nE               A\n\ngooi net nog ‘n glas bietjie voller\n\n   F#                   B\n\nek vreet als op maar ek raak net\n\n\nE                         B\n\ndommer dommer ek bekommer my\n\n\n\nen wonder woorde raak weer\n\nA\n\nweg en word wonderwoorde \n\n    B\n\ndie kommer in my raak al dommer\n\n\n-verse\n\nontevredenheid\njy het my verlei\nen uitgetrek en afgeskil\n'n bietjie te veel gekry\nontevredenheid\nverwantskap my beleid\nwant hierdie ontevredenheid in my\nhet alles weggesmyt\n\n\n-bridge\n\nA B\n\n\n-chorus\n\n\n-solo\n\n\n-outro\n\ndommer dommer\nen ek bekommer my en raak dommer","chords":["E","B","A","F#"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"B":{"barres":[2],"baseFret":1,"fingers":[0,1,2,3,4,1],"frets":[-1,2,4,4,4,2]},"E":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,2,3,1,0,0],"frets":[0,2,2,1,0,0]}}}