{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":1506731,"song":"Ruiter Van Die Windjie","artist":"Bles Bridges","content_type":"chord","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11277775-ruiter-van-die-windjie-chords-by-bles-bridges/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/1506731?type=chord","rating":4.76358,"votes":4,"content":"[Inleiding]\r\n[ch]Bb[/ch]  [ch]A[/ch]  [ch]Ab[/ch]  [ch]A[/ch]  [ch]Bb[/ch]  [ch]A[/ch]  [ch]Ab[/ch]  [ch]Db[/ch]  [ch]Bb/D[/ch]  [ch]Eb[/ch] \r\n\r\n[Vers 1]\r\n[tab][ch]Eb[/ch]                                 [ch]Fm[/ch]\r\nAlmal van ons weet hoe vry is die windjie[/tab]\r\n[tab]       [ch]Bb[/ch]                                              [ch]Eb[/ch]      [ch]Bb[/ch]\r\nAs hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie[/tab]\r\n[tab][ch]Eb[/ch]                              [ch]Fm[/ch]\r\nO al om ons die gesuis van die windjie[/tab]\r\n[tab]      [ch]Bb[/ch]                                         [ch]Eb[/ch]\r\nEn hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees[/tab]\r\n\r\n[Koor] \r\n[tab]                [ch]Ab[/ch]            [ch]Eb[/ch]\r\nRuiter van die windjie wil ek bly[/tab]\r\n                   \r\nVryer as die voëltjies rondom my \r\n[tab]                  [ch]Bb[/ch]\r\nOp verre lande vertel ek [/tab]\r\n[tab]      [ch]Bb7[/ch]\r\nGoue strande en die see[/tab]\r\n[tab]                   [ch]Ab[/ch]\r\nO, ruiter van die windjie o so vry[/tab]\r\n[tab]             [ch]Eb[/ch] \r\nEwig op jou ruggie wil ek ry[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Bb[/ch]\r\nEn oral waar jy mag swerwe[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Eb[/ch]\r\nVoer jy my ook altyd mee [/tab]\r\n\r\n[Vers 2]\r\n[tab][ch]Eb[/ch]                                    [ch]Fm[/ch]\r\nSaans as ek slaap slaap ek tussen die blare[/tab]\r\n[tab]         [ch]Bb[/ch]                                         [ch]Eb[/ch]      [ch]Bb[/ch]\r\nDeur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare[/tab]\r\n[tab][ch]Eb[/ch]                                        [ch]Fm[/ch]\r\nVroeg voor die eerste straal skyn van die môre[/tab]\r\n[tab]       [ch]Bb[/ch]                                           [ch]Eb[/ch]\r\nIs ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep[/tab]\r\n\r\n[Koor] \r\n[tab]                [ch]Ab[/ch]            [ch]Eb[/ch]\r\nRuiter van die windjie wil ek bly[/tab]\r\n                   \r\nVryer as die voëltjies rondom my \r\n[tab]                  [ch]Bb[/ch]\r\nOp verre lande vertel ek [/tab]\r\n[tab]      [ch]Bb7[/ch]\r\nGoue strande en die see[/tab]\r\n[tab]                   [ch]Ab[/ch]\r\nO, ruiter van die windjie o so vry[/tab]\r\n[tab]             [ch]Eb[/ch] \r\nEwig op jou ruggie wil ek ry[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Bb[/ch]\r\nEn oral waar jy mag swerwe[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Eb[/ch]\r\nVoer jy my ook altyd mee [/tab]\r\n\r\n[Uitspeel] \r\n[tab]                [ch]Ab[/ch]            [ch]Eb[/ch]\r\nRuiter van die windjie wil ek bly[/tab]\r\n                   \r\nVryer as die voëltjies rondom my \r\n[tab]                  [ch]Bb[/ch]\r\nOp verre lande vertel ek [/tab]\r\n[tab]      [ch]Bb7[/ch]\r\nGoue strande en die see[/tab]\r\n[tab]                   [ch]Ab[/ch]\r\nO, ruiter van die windjie o so vry[/tab]\r\n[tab]             [ch]Eb[/ch] \r\nEwig op jou ruggie wil ek ry[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Bb[/ch]\r\nEn oral waar jy mag swerwe[/tab]\r\n[tab]                     [ch]Eb[/ch]\r\nVoer jy my ook altyd mee [/tab]","plain_text":"[Inleiding]\nBb  A  Ab  A  Bb  A  Ab  Db  Bb/D  Eb \n\n[Vers 1]\n\n\n\n\n\n[Koor] \n\n                   \nVryer as die voëltjies rondom my \n\n\n\n\n\n\n\n[Vers 2]\n\n\n\n\n\n[Koor] \n\n                   \nVryer as die voëltjies rondom my \n\n\n\n\n\n\n\n[Uitspeel] \n\n                   \nVryer as die voëltjies rondom my","chords":["Bb","A","Ab","Db","Bb/D","Eb","Fm","Bb7"],"chord_diagrams":{"A":{"barres":[],"baseFret":1,"fingers":[0,0,1,2,3,0],"frets":[-1,0,2,2,2,0]},"Fm":{"barres":[1],"baseFret":1,"fingers":[1,3,4,1,1,1],"frets":[1,3,3,1,1,1]}}}