{"source":"Free Chord Book","source_url":"https://www.free-chords.com","license_note":"Free for personal use. Lyrics and compositions © their respective songwriters and publishers.","tab_id":2745042,"song":"Vuur Op Die Water","artist":"Elandré","content_type":"tab","tab_type":"Chords","url":"https://www.free-chords.com/song/11113795-vuur-op-die-water-tab-by-elandre/","api_url":"https://www.free-chords.com/api/v1/songs/2745042?type=tab","rating":4.95542,"votes":37,"content":"Die liedjie is in C. Geen Capo word benodig nie.\r\n\r\n\r\n[Intro]\r\n[ch]Am[/ch]   [ch]F[/ch]\r\n\r\n\r\n[Verse 1]\r\n[tab]    [ch]Am[/ch]\r\nDie lang pad[/tab]\r\n[tab]                              [ch]F[/ch]\r\nKan somtyds bietjie van mens weg vat[/tab]\r\n[tab]     [ch]C[/ch]\r\nDie ligte in die nag maak dit duidelik[/tab]\r\n[tab] [ch]G[/ch]\r\nSoms is dinge net te tydelik[/tab]\r\n[tab]    [ch]Am[/ch]\r\nEn woorde[/tab]\r\n[tab]                     [ch]F[/ch]\r\nKan ook net soveel belowe[/tab]\r\n[tab]    [ch]C[/ch]\r\nToe ek jou sien weet ek jy's verbode[/tab]\r\n[tab]   [ch]G[/ch]\r\nEn al wat ek wou doen is praat[/tab]\r\n[tab]     [ch]F[/ch]\r\nMaar toe is dit te laat[/tab]\r\n\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]    [ch]C[/ch]\r\nJy laat my brand[/tab]\r\n[tab]                              [ch]G[/ch]\r\nEk wens ons was weer terug in gisteraand[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]Am[/ch]\r\nMy vel voel nog die passie van jou sagte hand[/tab]\r\n[tab]                                [ch]F[/ch]\r\nEk wil regtig nie myself verloor[/tab]\r\n\r\nHoe kan ek anders met daai donker\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nOë wat jy[/tab]\r\n[tab]                                [ch]G[/ch]\r\nGebruik soos jy my hande in die donker lei[/tab]\r\n\r\nEk weet dis teen die reëls\r\n[tab]            [ch]Am[/ch]\r\nMaar ek wil langer bly[/tab]\r\n\r\nEk weet nie wat dit is nie\r\n[tab]       [ch]F[/ch]\r\nMaar dit[/tab]\r\n\r\nDit brand in my\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n\r\n\r\n[Verse 2]\r\n[tab]   [ch]Am[/ch]\r\nSo wat dan[/tab]\r\n[tab]                               [ch]F[/ch]\r\nAs die oggend kom en ons moet aangaan[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nWeet ek is nie een vir opgee[/tab]\r\n[tab]     [ch]G[/ch]\r\nMaar as ek moet sal ek jou tyd gee[/tab]\r\n[tab]   [ch]Am[/ch]\r\nEn blus my[/tab]\r\n[tab]                      [ch]F[/ch]\r\nVuur wat jy so gretig aansteek[/tab]\r\n[tab]                        [ch]C[/ch]\r\nIs mense soos jy wat 'n hart breek[/tab]\r\n[tab]                              [ch]G[/ch]\r\nSo hoekom is ek 'n sucker vir seerkry[/tab]\r\n[tab]                             [ch]F[/ch]\r\nMy vingers brand maar ek wil bly[/tab]\r\n[tab]                             [ch]F[/ch]\r\nMy vingers brand maar ek wil bly[/tab]\r\n\r\n\r\n[Chorus]\r\n[tab]    [ch]C[/ch]\r\nJy laat my brand[/tab]\r\n[tab]                              [ch]G[/ch]\r\nEk wens ons was weer terug in gisteraand[/tab]\r\n[tab]                                   [ch]Am[/ch]\r\nMy vel voel nog die passie van jou sagte hand[/tab]\r\n[tab]                                [ch]F[/ch]\r\nEk wil regtig nie myself verloor[/tab]\r\n\r\nHoe kan ek anders met daai donker\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\nOë wat jy[/tab]\r\n[tab]                                [ch]G[/ch]\r\nGebruik soos jy my hande in die donker lei[/tab]\r\n\r\nEk weet dis teen die reëls\r\n[tab]            [ch]Am[/ch]\r\nMaar ek wil langer bly[/tab]\r\n\r\nEk weet nie wat dit is nie\r\n[tab]       [ch]F[/ch]\r\nMaar dit[/tab]\r\n\r\nDit brand in my\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n[tab][ch]C[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]Am[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n[tab][ch]F[/ch]\r\n  Vuur op die Water, ys na die front[/tab]\r\n[tab][ch]G[/ch]\r\n  Ek en jy brand af, tot op die grond[/tab]\r\n\r\n\r\n[Outro]\r\n[tab]    [ch]C[/ch]\r\nJy laat my brand[/tab]\r\n[tab]                              [ch]Am[/ch]\r\nEk wens ons was weer terug in gisteraand[/tab]\r\n[tab]                                    [ch]F[/ch]\r\nMy vel voel nog die passie van jou sagte hand[/tab]\r\n[tab]                          [ch]G[/ch]\r\nEk wil regtig nie myself verloor[/tab]\r\n\r\nVerloor\r\n[tab]            [ch]C[/ch]\r\nTot op die grond[/tab]","plain_text":"Die liedjie is in C. Geen Capo word benodig nie.\n\n\n[Intro]\nAm   F\n\n\n[Verse 1]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\nHoe kan ek anders met daai donker\n\n\n\nEk weet dis teen die reëls\n\n\nEk weet nie wat dit is nie\n\n\nDit brand in my\n\n\n\n\n\n\n[Verse 2]\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Chorus]\n\n\n\n\n\nHoe kan ek anders met daai donker\n\n\n\nEk weet dis teen die reëls\n\n\nEk weet nie wat dit is nie\n\n\nDit brand in my\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n\n[Outro]\n\n\n\n\n\nVerloor","chords":["C","Am","F","G"]}